Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:8 Die Boodskap (DB)

Jy het jou afgode in jou huis gaan sit en die deur agter jou gesluit. Jy het padgegee van My af en soos ’n prostituut met die afgode in die bed gaan klim. Jy het met hulle ’n ooreenkoms gaan maak soos ’n slegte vrou wat betaal word om saam met haar minnaars in die bed te klim.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:8 in konteks