Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:20 Die Boodskap (DB)

Hulle wat sonder My probeer klaarkom, sal so onrustig wees soos die see wat nooit tot rus kan kom nie. Hulle sal soos die branders wees wat een laag opdrifsels na die ander op die strand uitstoot.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:20 in konteks