Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 57:1 Die Boodskap (DB)

Die man wat reg gelewe het, gaan sommer net so dood. Niemand steur hulle daaraan nie. Mense wat getrou aan die Here was, sterf. Niemand verstaan waarom hulle doodgaan nie. Maar so word die regverdige gespaar van verdere ellende in die wêreld.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 57

Kyk Jesaja 57:1 in konteks