Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 55:12 Die Boodskap (DB)

Julle sal baie bly wees wanneer julle uit Babel weggaan. Ek sal julle in vrede laat weggaan. Die berge en die heuwels sal van vreugde sing as julle verbykom. Die bome in die veld sal hande klap van blydskap.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 55

Kyk Jesaja 55:12 in konteks