Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 54:4 Die Boodskap (DB)

Moenie bang wees dat jy weer in die skande sal kom nie. Moenie huiwer omdat jy dink jy sal weer verneder word nie. Jy hoef nie weer terug te dink aan hoe jy in die skande gekom het toe jy jonk was nie. Jy kan nou maar vergeet hoe jy verneder is toe jy ’n weduwee geword het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 54

Kyk Jesaja 54:4 in konteks