Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 54:17 Die Boodskap (DB)

Geen wapen wat teen jou gebruik word, sal suksesvol wees nie. Iemand wat verkeerd teen jou getuig in die hof, sal vervolg word. Dit is hoe Ek hulle beskerm wat doen wat Ek van hulle vra. Ek laat hulle regverdig behandel, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 54

Kyk Jesaja 54:17 in konteks