Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 54:10 Die Boodskap (DB)

Berge kan verskuif word en heuwels kan verdwyn, maar my liefde vir jou sal nooit ophou nie. My ooreenkoms van vrede met jou sal nooit tot ’n einde kom nie. Dit is wat die Here sê wat soveel vir jou omgee.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 54

Kyk Jesaja 54:10 in konteks