Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 54:1 Die Boodskap (DB)

Die Here sê vir Jerusalem: Die vrou wat nooit kinders gehad het nie, moet juig. Die een wat nie kinders in die wêreld kon bring nie, moet van blydskap sing. Sy gaan nou selfs meer kinders hê as ’n getroude vrou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 54

Kyk Jesaja 54:1 in konteks