Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:16 Die Boodskap (DB)

Ek het die lug oor die aarde gespan. Ek het die aarde stewig op sy plek neergesit. Ek het vir Jerusalem se inwoners gesê: “Julle is my volk.” Ek sê vir jou wat jy moet sê. Ek beskerm jou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:16 in konteks