Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:14 Die Boodskap (DB)

Binnekort sal almal wat in tronke aangehou word, weer vrygelaat word. Hulle sal nie in die tronk doodgaan nie. Hulle sal nie langer honger ly nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:14 in konteks