Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:11 Die Boodskap (DB)

Dié wat die Here vrygemaak het, sal weer terugkom na Jerusalem. Hulle sal baie bly wees as hulle in Sion aankom. Die gesigte sal straal van vreugde. Hulle sal vol blydskap wees. Hulle hartseer en swaarkry sal verby wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:11 in konteks