Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 50:2 Die Boodskap (DB)

Hoekom was daar niemand om My te ontmoet toe Ek na julle toe gekom het nie? Ek het na julle geroep, maar niemand het My geantwoord nie. Is Ek dan nie sterk genoeg om julle te bevry nie? Het Ek nie genoeg krag om julle te red nie? As Ek met die see raas, droog dit net daar op. Ek kan van ’n rivier ’n droë sandbedding maak. Die visse vrek sonder water en lê en stink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 50

Kyk Jesaja 50:2 in konteks