Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:30 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal die vyand se voeteval soos die dreuning van die see klink wanneer hulle op Israel afgestorm kom. As ’n mens oor die land uitkyk, sal daar net donker en ellende wees soos wanneer donker wolke die son se lig wegkeer.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:30 in konteks