Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:28 Die Boodskap (DB)

Hulle pyle is vlymskerp en hulle boë is reeds gespan, reg om te skiet. Die vonke spat onder hulle perde se hoewe uit. Die wiele van hulle strydwaens draai soos ’n warrelwind.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:28 in konteks