Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:25 Die Boodskap (DB)

Daarom het die Here kwaad geword vir sy volk en besluit om hulle te straf. Wanneer dit gebeur, sal die berge bewe en die lyke sal soos vuilgoed in die strate lê. Maar selfs dit sal nie die Here se woede laat bedaar nie en Hy sal aanhou om hulle te straf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:25 in konteks