Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:2 Die Boodskap (DB)

Hy het die grond omgespit en die klippe uitgehaal. Daarna het Hy van die beste wingerdstokke daarin geplant. In die middel van die wingerd het Hy ’n wagtoring gebou en toe ’n parskuip uit die rotse daar naby gekap. Hy het ’n goeie oes verwag, maar toe die oestyd kom, was elke druif aan daardie wingerd suur.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:2 in konteks