Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 5:12 Die Boodskap (DB)

Daar is volop musiek en drank op hulle partytjies. Maar hulle steur hulle nie aan die Here nie. Hulle is so besig om te fuif dat hulle nie agterkom wat Hy besig is om te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 5

Kyk Jesaja 5:12 in konteks