Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het my voor my geboorte al gekies om vir Hom te werk. Hy het my bestem om Jakob na Hom toe terug te bring. Israel moet bymekaargemaak word. Ek is belangrik vir die Here. Hy gee my die krag om te doen wat Hy van my vra.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:5 in konteks