Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 49:23 Die Boodskap (DB)

Konings sal julle versorg. Koninginne sal na julle kinders kyk. Hulle sal oor hulle voete val om te doen wat julle wil hê. Julle sal dan weet dat Ek die Here is. Dié wat op My vertrou, sal nie teleurgestel word nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 49

Kyk Jesaja 49:23 in konteks