Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:21 Die Boodskap (DB)

Hulle het nie dors geword toe Hy hulle deur ’n droë landstreek laat trek het nie. Hy het vir hulle water uit ’n rots laat kom. Hy het die rots laat oopbreek en daar het water daaruit gevloei.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:21 in konteks