Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:2 Die Boodskap (DB)

Julle spog daarmee dat julle in God se stad Jerusalem bly. Julle sê graag die God van Israel staan agter julle. Julle sê die Here wat die hemelse magte aanvoer, is aan julle kant.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:2 in konteks