Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:16 Die Boodskap (DB)

Kom staan hier naby My. Hoor wat Ek sê. Van die begin af sê Ek dit openlik. Wanneer dit gebeur, sal Ek by wees.Die Here my God stuur my. Hy gee my sy Gees om saam met my te gaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:16 in konteks