Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 46:10 Die Boodskap (DB)

Net Ek kan sê wat uiteindelik gaan gebeur. Ek kan voor die tyd al praat oor die dinge wat selfs nog nie eens gebeur het nie. Wat Ek besluit het, staan vas. Wat Ek wil laat gebeur, gebeur uiteindelik.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 46

Kyk Jesaja 46:10 in konteks