Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 43:9 Die Boodskap (DB)

Laat al die nasies bymekaarkom. Maak die volke bymekaar vir ’n hofsitting. Watter god onder hulle kan dinge voorspel? Watter een kan vooraf sê wat gaan gebeur? Laat hulle hulle getuies bring wat dit kan bewys. Laat die een wat hulle verhoor, besluit of hulle die waarheid praat.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 43

Kyk Jesaja 43:9 in konteks