Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 40:9 Die Boodskap (DB)

Sion, gaan klim op ’n hoë berg. Bring die goeie nuus. Jerusalem, skreeu die wonderlike boodskap uit met alles wat jy het. Moenie bang wees nie. Skreeu so hard as jy kan. Sê vir die dorpe in Juda: “Kyk, die Here gaan kom!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 40

Kyk Jesaja 40:9 in konteks