Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 40:22 Die Boodskap (DB)

Die Here bly doer bo in die lug. Die mense wat onder op die aarde bly, lyk van daar af so klein soos sprinkane. Hy span die blou lug uit soos ’n dak bo-oor ’n tent. Hy slaan dit op soos ’n tent om in te bly.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 40

Kyk Jesaja 40:22 in konteks