Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 4:2 Die Boodskap (DB)

Maar daar kom ’n tyd waarin die Here elke boom en plant in Israel weer welig sal laat groei en sal laat vrugte dra. Dan sal die mense wat uit Israel oorgebly het, weer trots en opgewonde wees op die opbrengs van die land.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 4

Kyk Jesaja 4:2 in konteks