Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 38:15 Die Boodskap (DB)

Maar wat kan ek sê?Die Here self het hierdie siekte gestuur, ek verstaan dit nie,maar ek weet dat ek vir die res van my lewe die letsels sal dra van wat ek beleef het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 38

Kyk Jesaja 38:15 in konteks