Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 38:1 Die Boodskap (DB)

In dié tyd het Hiskia tot die dood toe siek geword. Die profeet Jesaja gaan sê toe vir hom: “Die Here sê jy moet jou sake in orde kry, want jy gaan nie van hierdie siekte herstel nie, jy sal doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 38

Kyk Jesaja 38:1 in konteks