Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:8 Die Boodskap (DB)

Op pad terug van Jerusalem af het die Assiriese amptenaar gehoor dat Sanherib uit Lakis uit weg is en besig was om teen Libna te veg. Hy is toe soontoe om met hom te gaan beraadslaag oor wat in Jerusalem gebeur het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:8 in konteks