Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:38 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het hy na een van sy afgodstempels toe gegaan om sy god met die naam Nisrog te aanbid. Twee van sy seuns, Adrammelek en Sareser, het stilletjies ingekom en hom met hulle swaarde doodgesteek. Daarna het hulle na die gebied van Ararat toe gevlug en daar gaan bly. Sanherib se seun Esarhaddon het hom as koning opgevolg.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:38 in konteks