Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:33 Die Boodskap (DB)

Wat die koning van Assirië betref, sê die Here: hy sal nie sy voete in hierdie stad sit of ’n enkele pyl soontoe afskiet nie. Niemand van sy soldate met hulle swaarde en skilde sal ’n kans kry om eens in die rigting van die stad te beweeg of om grondwalle teen die muur te probeer opbou sodat hulle in die stad kan inkom nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:33 in konteks