Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:30 Die Boodskap (DB)

Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Hierdie is die bewys dat die Here hierdie stad teen die koning van Assirië sal beskerm. Hierdie jaar en volgende jaar sal julle koring eet wat vanself opgekom het van die saad wat in die grond oorgebly het. Maar die jaar daarop sal julle weer kan saai en oes. Julle sal ook julle wingerde kan versorg en van die druiwe eet.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:30 in konteks