Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 37:26 Die Boodskap (DB)

Sanherib, is jy die enigste een wat dit nie weet nie; wie dink jy het al hierdie dinge beplan? Dit was Ek, die Here! Ek het lank terug al beplan dat jy versterkte stede in murasies sal verander. Al wat gebeur het, is dat Ek jou nou toegelaat het om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 37

Kyk Jesaja 37:26 in konteks