Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 35:2 Die Boodskap (DB)

Dit sal oortrek wees met die mooiste blomme. Die woestyn sal vol groot, groen bome wees soos dié wat op die Libanonberge groei. Daar sal wingerde groei wat enige tyd net sulke goeie druiwe sal dra soos dié van die Karmelberg-omgewing met landerye wat selfs vrugbaarder is as dié van die Saronvlakte. Dit sal die Here se manier wees om sy invloed in hierdie wêreld te wys sodat almal kan weet wie Hy is.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 35

Kyk Jesaja 35:2 in konteks