Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 35:10 Die Boodskap (DB)

Hierdie kinders van wie daar gepraat word, is die mense wat deur die Here vrygekoop is van hulle ou slawelewe. Hulle sal vrolik en opgeruimd met hierdie pad na Jerusalem toe terugkom. Hulle hartseer en swaarkry sal iets van die verlede wees.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 35

Kyk Jesaja 35:10 in konteks