Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 33:1 Die Boodskap (DB)

Jou ondergang wag op jou, verwoester, want al het niemand jou verwoes nie, het jy nie omgegee om ander nasies uit te roei nie. Jy verwag dat ander jou moet respekteer en hulle beloftes moet nakom, maar jý leef van leuens en ontrou. Wel, nou is dit jou beurt om verraai en vernietig te word, net soos jy met die ander nasies gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 33

Kyk Jesaja 33:1 in konteks