Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 32:14 Die Boodskap (DB)

Selfs die paleis is verlate en die stad wat altyd so besig was, is leeg. Waar die wagtoring op die heuwel was, sal dit vir altyd ’n veld wees waar die wildedonkies loop en vreet en die veetroppe wei.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 32

Kyk Jesaja 32:14 in konteks