Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 31:1 Die Boodskap (DB)

Daar wag swaarkry op dié wat by Egipte hulp gaan soek. Hulle maak staat op Egipte se geweldige militêre mag; op hulle soldate en hulle strydwaens. In plaas daarvan om op die heilige God van Israel te vertrou is dit waar hulle vertroue lê.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 31

Kyk Jesaja 31:1 in konteks