Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:28 Die Boodskap (DB)

Sy asem is soos ’n diep stroom water wat tot by jou nek kom en jou saamsleep. Hy kom om die nasies uit te sif soos ’n mens meel sif. Hy neem hulle gevange en vat hulle waarheen Hy wil, net soos ’n mens met ’n perd maak waarvoor jy ’n toom aangesit het: hy moet loop net waarheen jy hom lei.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:28 in konteks