Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:22 Die Boodskap (DB)

Dan sal julle van al julle vuil goue en silwer afgode ontslae raak. Julle sal hulle soos ou, vuil lappe weggooi en sê: “Sies, ons wil die goed nie weer sien nie!”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:22 in konteks