Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:19 Die Boodskap (DB)

Luister, mense van Sion, julle wat in Jerusalem woon, julle hoef nie meer te huil nie. Die Here sal julle help as Hy hoor julle roep na Hom en vra vir sy hulp. Hy sal julle gebede verhoor die oomblik wat Hy dit hoor.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:19 in konteks