Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:17 Die Boodskap (DB)

Een van hulle soldate sal duisend van julle op die vlug laat slaan. Net vyf van hulle is genoeg om julle almal te laat weghardloop. Daar sal nie veel van julle leër oorbly nie, en die klompie wat wel oorbly, sal so verlate wees soos ’n enkele vlagpaal wat bo-op ’n berg staan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:17 in konteks