Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:15 Die Boodskap (DB)

Maar die Here, die heilige Regeerder van Israel, sê: “Slegs as julle julle bekeer en julle vertroue in My stel en rustig op My wag, sal julle gered word. Julle krag lê daarin dat julle stil op My vertrou.” Maar daarvan wou julle niks weet nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:15 in konteks