Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 3:24 Die Boodskap (DB)

In plaas van die geur van parfuum sal hulle vreeslik stink. In die plek van hulle versierde gordels sal hulle toue om hulle middel dra. Hulle sal kaalkop rondloop in plaas van hulle goed versorgde hare. In plaas van deftige en fyn rokke sal hulle growwe klere van sak dra. In plaas van hulle skoonheid van vroeër sal hulle die brandmerk van slawe dra.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 3

Kyk Jesaja 3:24 in konteks