Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 3:16 Die Boodskap (DB)

Daarna sal die Here die vroue van Jerusalem aankla: “Kyk net ’n bietjie hoe verwaand is die vroue van Jerusalem. Hulle loop neus in die lug en knipoog skelm vir die mans om met hulle rond te flerrie. Hulle gee sulke klein trippeltreetjies om die ornamente om hulle enkels te laat klingel om aandag te trek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 3

Kyk Jesaja 3:16 in konteks