sal Ek Jerusalem in ’n hoek dryf. Daar sal baie swaarkry en hartseer in hierdie stad wees. Die hele stad sal soos ’n offeraltaar met bloed bedek wees.