Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:10 Die Boodskap (DB)

Die versterkte stede lê verlate en stil, die huise staan leeg en die strate is toegegroei met gras. Daar sal vee in strate wei en aan die takkies en grassies vreet en in die skaduwee van die struike lê en herkou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:10 in konteks