Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:19 Die Boodskap (DB)

Maar ons het darem hierdie troos: dié wat aan die Here behoort, sal opstaan en weer lewe. Die dooies sal opgewek word en van vreugde oor U jubel. Net soos die dou elke oggend nuwe lewe aan die aarde gee, so sal die Here dié wat lank reeds dood is, nuwe lewe gee.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:19 in konteks