Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:16 Die Boodskap (DB)

Toe ons in die nood was, het ons na U toe gevlug, Here. Toe ons swaargekry het omdat U ons gestraf het oor ons sonde, het ons by U hulp gaan soek.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:16 in konteks